Kids Library Home

Welcome to the Kids' Library!

Search for books, movies, music, magazines, and more.

     
Available items only
E-Book/E-Doc
Author GERRIT VAN WYK KRUGER.

Title Die verhaal van die griekse taal oor 35 eeue heen.

Imprint [Place of publication not identified] AFRICAN SUN MEDIA.

Copies

Location Call No. OPAC Message Status
 Axe JSTOR Open Ebooks  Electronic Book    ---  Available
Description 1 online resource
text txt rdacontent
computer c rdamedia
online resource cr rdacarrier
Contents Intro -- Titelblad -- Inhoudsopgawe -- Illustrasielys -- Hebreeuse alfabet -- Griekse alfabet -- 87 Lineêr-B skryftekens -- Homeros -- Sophokles -- Ménandros -- Thoukudides -- Plato -- Aristoteles -- Isokrates -- Demosthenes -- Geskrewe oud-Griekse manuskrip -- Sappho en Alkaios -- Sappho -- Vooraf: 'n Belangrike oriëntasie vir die leser -- 1. Inleiding -- 1.1 Grieks versus Afrikaans -- 1.2 Graecum est, non potest legi -- 1.3 Die ses fases van Grieks van die Griekse taal -- 1.4 Die Indo-Germaanse tale Grieks en Afrikaans met 'n eie letterkunde
1.5 Herkoms van die Griekse alfabet en die aard van die oud-Griekse boek en teks -- 1.6 Herodotos oor die oorsprong van die Griekse alfabet -- 1.7 Die spykerskrifte van die Ooste -- 1.8 Hoe het die Griekse alfabet ontwikkel uit die "Fenisiese skryftekens"? -- 1.9 Herkoms van die Afrikaanse alfabet -- 1.10 Hoe het 'n oud-Griekse teks gelyk? -- 1.11 Griekse paleografie -- 1.12 Literatuuraangawe by die studie van die Griekse paleografie -- 1.13 Ligature en afkortings -- 1.14 Die oud-Griekse tekskritiek -- 1.15 Recensio -- 1.16 Examinatio -- 1.17 Emendatio
1.18 Literatuur by die oud-Griekse tekskritiek -- 1.19 Teksbederwe -- 1.20 Boustrophêdón-styl -- 1.21 Scriptio continua -- 1.22 Interpunksie -- 1.23 Die oud-Griekse liriese tekste -- 1.24 Die oud-Griekse dramatekste -- 1.25 Scholia -- 1.26 Teksillustrasies -- 1.27 Die aksentuering van die Griekse woord -- 1.28 Die uitspraak van Griekse woorde -- 1.29 Die transmissie-geskiedenis van die oud-Griekse tekste -- 1.30 Aristoteles en Oosterse vertalings van oud-Griekse tekste -- 1.31 Ook Afrikaans praat Grieks -- 2. Die Ontsyfering van Sillabiese Lineêr-B as 'n Oervorm van Grieks
2.1 John Chadwick en Michael Ventris -- 2.2 Sir Arthur Evans -- 2.3 Arkado-Cipries -- 2.4 'n Vollediger geskiedenis van die Dígamma (F), die "w"-klank in Grieks -- 3. Homerus se Epiese Argaïese Grieks -- 3.1 Die Homeriese versmaat -- 3.2 Homerus se gebruik van sieradjektiewe (epitheta ornantia) -- 3.3 Homerus se gebruik van die vergelyking -- 3.4 Homerus se gebruik van die formulêre vers -- 3.5 Homerus se gebruik en vermenging van oud-Griekse dialekte -- 3.6 Die oud-Griekse dialektologie -- 3.7 Oos-Grieks -- 3.8 Wes-Grieks -- 4. Die Goue Era van Klassieke Grieks: Die Eeu van Perikles
4.1 Geboorteplek en herkoms van die Klassieke Griekse skrywers -- 4.2 Die tipering van die Klassieke Griekse letterkunde -- 4.2.1 Eenvoud en klaarheid in siening en beelding -- 4.2.2 Volmaaktheid van vorm en inhoud -- 4.2.3 Universaliteit en tydloosheid -- 4.2.4 Die oud-Grieke het geskryf vir die oor, nie vir die oog nie -- 4.2.5 In die Griekse grámmata ontmoet letterkunde en wetenskap mekaar -- 4.3 Die oud-Griekse literêre dialekte -- 4.4 Klassieke Grieks as taal -- 4.5 'n Paar van die hoofkenmerke van Klassieke Grieks as taal -- 4.6 Waarom "klassiek"?
Summary Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om 'n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaides se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
Subject Greek language -- Study and teaching.
Greek language -- History.
Grec (Langue) -- Étude et enseignement.
Grec (Langue) -- Histoire.
Greek language
Greek language -- Study and teaching
Genre/Form History
Other Form: Print version: van Wyk Kruger, Gerrit Die Verhaal Van Die Griekse Taal Oor 35 Eeue Heen Stellenbosch : African Sun Media,c2017 9781928357292
ISBN 192835730X (electronic bk.)
9781928357308 (electronic bk.)
Standard No. AU@ 000071588341

 
    
Available items only